Tuishulp
Leerhulp in jou taal!
E-boeke


Hierdie boek bevat hulpmiddels vir ADHD (aandagafleibaarheid en hiperaktiwiteit).

  • Diagnose van ADHD
  • Hoe om dissipline toe te pas
  • Hoe om jou kind se selfbeeld te bou
  • Verhoudings tussen ouer, kind en skool
  • Handhaaf roetine en struktuur
  • Verwyder faktore wat ADHD aanmoedig
  • Beleef sukses
  • Waar om hulp te kry
  • Leer die moeilik-om-te-leer kind