Tuishulp
Leerhulp in jou taal!
Graad R
Graad 1
Graad 2
Graad 3
Graad 4
Graad 5
Graad 6
Graad 7
Graad Pakkette

Ouers wil graag 'n volledige pakket aankoop vir hulle kinders vir 2012.  Ons het vir elke graad 'n pakket saamgestel.  Ons het ook die pakkette so saamgestel dat ouers kan byvoeg of weghaal om hulle begrotings te pas.

Volg die skakels aan die linkerkant om na 'n spesifieke graad se inhoud te kyk.

Om te bestel, stuur 'n e-pos na admin@tuishulp.co.za met die grade se pakkette wat jy wil ontvang.  Ons stuur vir jou die details en sodra ons ons jou betaling ontvang het, pos ons jou CD's.  Let asb daarop dat hierdie pakkette te groot is om te e-pos.  Dit word net per CD versend.  Jy is egter steeds welkom om individuele produkte per e-pos aan te koop.