|
| FE006 Elektroniese Flitskaarte +2 en -2 |
Elektroniese Flitskaarte om +2 en -2 in Graad 1 vas te lê. PowerPoint Viewer (gratis aflaaibaar) nodig indien jy nie PowerPoint 2007 op jou rekenaar het nie. Hierdie produk is in een van twee formate beskikbaar: Elektronies - om direk op die rekenaar te vertoon OF Drukbaar - in pdf formaat sodat jy dit self kan druk. |
| Custom option |
Elektronies - om direk op die rekenaar te vertoon / Drukbaar - in pdf om self uit te druk |
|
|
|
|
|
| FK029 Flitskaarte o woorde |
| 20 "o"-woorde. Druk hierdie flitskaarte rug-aan-rug. Die voorkant het 'n prentjie en die woord op. Die agterkant het net die prentjie op. Flits die voorkant vir jou kind sodat hy die woorde kan lees. Wys daarna net die prentjies sodat hy die woorde kan skryf. Geskik vir Graad 1. Ook geskik vir woordeskat vir Graad R. |
|
|
|
|
|
| FK030 Flitskaarte a woorde |
| 25 "a"-woorde. Druk hierdie flitskaarte rug-aan-rug. Die voorkant het 'n prentjie en die woord op. Die agterkant het net die prentjie op. Flits die voorkant vir jou kind sodat hy die woorde kan lees. Wys daarna net die prentjies sodat hy die woorde kan skryf. Geskik vir Graad 1. Ook geskik vir woordeskat vir Graad R. |
|
|
|
|
|
| FK031 Flitskaarte aa woorde |
| 18 "aa"-woorde. Druk hierdie flitskaarte rug-aan-rug. Die voorkant het 'n prentjie en die woord op. Die agterkant het net die prentjie op. Flits die voorkant vir jou kind sodat hy die woorde kan lees. Wys daarna net die prentjies sodat hy die woorde kan skryf. Geskik vir Graad 1. Ook geskik vir woordeskat vir Graad R. |
|
|
|
|
|
| FK032 Flitskaarte oo woorde |
| 20 "oo"-woorde. Druk hierdie flitskaarte rug-aan-rug. Die voorkant het 'n prentjie en die woord op. Die agterkant het net die prentjie op. Flits die voorkant vir jou kind sodat hy die woorde kan lees. Wys daarna net die prentjies sodat hy die woorde kan skryf. Geskik vir Graad 1. Ook geskik vir woordeskat vir Graad R. |
|
|
|
|
|
| FK057 Flitskaarte "uu" woorde |
| 8 "uu"-woorde. Druk hierdie flitskaarte rug-aan-rug. Die voorkant het 'n prentjie en die woord op. Die agterkant het net die prentjie op. Flits die voorkant vir jou kind sodat hy die woorde kan lees. Wys daarna net die prentjies sodat hy die woorde kan skryf. Geskik vir Graad 1. Ook geskik vir woordeskat vir Graad R. |
|
|
|
|
|
| FK058 Flitskaarte "y" woorde |
| 15 "7"-woorde. Druk hierdie flitskaarte rug-aan-rug. Die voorkant het 'n prentjie en die woord op. Die agterkant het net die prentjie op. Flits die voorkant vir jou kind sodat hy die woorde kan lees. Wys daarna net die prentjies sodat hy die woorde kan skryf. Geskik vir Graad 1. Ook geskik vir woordeskat vir Graad R. |
|
|
|
|
|
| FK045 Flitskaarte "d" woorde |
| 6 "d"-woorde. Druk hierdie flitskaarte rug-aan-rug. Die voorkant het 'n prentjie en die woord op. Die agterkant het net die prentjie op. Flits die voorkant vir jou kind sodat hy die woorde kan lees. Wys daarna net die prentjies sodat hy die woorde kan skryf. Geskik vir Graad 1. Ook geskik vir woordeskat vir Graad R. |
|
|
|
|
|
| FK046 Flitskaarte "e" woorde |
| 22 "e"-woorde. Druk hierdie flitskaarte rug-aan-rug. Die voorkant het 'n prentjie en die woord op. Die agterkant het net die prentjie op. Flits die voorkant vir jou kind sodat hy die woorde kan lees. Wys daarna net die prentjies sodat hy die woorde kan skryf. Geskik vir Graad 1. Ook geskik vir woordeskat vir Graad R. |
|
|
|
|
|
| FK047 Flitskaarte "ee" woorde |
| 16 "ee"-woorde. Druk hierdie flitskaarte rug-aan-rug. Die voorkant het 'n prentjie en die woord op. Die agterkant het net die prentjie op. Flits die voorkant vir jou kind sodat hy die woorde kan lees. Wys daarna net die prentjies sodat hy die woorde kan skryf. Geskik vir Graad 1. Ook geskik vir woordeskat vir Graad R. |
|
|
|
|
|
| FK048 Flitskaarte "eu" woorde |
| 9 "eu"-woorde. Druk hierdie flitskaarte rug-aan-rug. Die voorkant het 'n prentjie en die woord op. Die agterkant het net die prentjie op. Flits die voorkant vir jou kind sodat hy die woorde kan lees. Wys daarna net die prentjies sodat hy die woorde kan skryf. Geskik vir Graad 1. Ook geskik vir woordeskat vir Graad R. |
|
|
|
|
|
| FK049 Flitskaarte "f" woorde |
| 6 "-f"-woorde. Druk hierdie flitskaarte rug-aan-rug. Die voorkant het 'n prentjie en die woord op. Die agterkant het net die prentjie op. Flits die voorkant vir jou kind sodat hy die woorde kan lees. Wys daarna net die prentjies sodat hy die woorde kan skryf. Geskik vir Graad 1. Ook geskik vir woordeskat vir Graad R. |
|
|
|
|
|
| FK050 Flitskaarte "i" woorde |
| 16 "i"-woorde. Druk hierdie flitskaarte rug-aan-rug. Die voorkant het 'n prentjie en die woord op. Die agterkant het net die prentjie op. Flits die voorkant vir jou kind sodat hy die woorde kan lees. Wys daarna net die prentjies sodat hy die woorde kan skryf. Geskik vir Graad 1. Ook geskik vir woordeskat vir Graad R. |
|
|
|
|
|
| FK051 Flitskaarte "ie" woorde |
| 15 "ie"-woorde. Druk hierdie flitskaarte rug-aan-rug. Die voorkant het 'n prentjie en die woord op. Die agterkant het net die prentjie op. Flits die voorkant vir jou kind sodat hy die woorde kan lees. Wys daarna net die prentjies sodat hy die woorde kan skryf. Geskik vir Graad 1. Ook geskik vir woordeskat vir Graad R. |
|
|
|
|
|
| FK052 Flitskaarte "oe" woorde |
| 10 "oe"-woorde. Druk hierdie flitskaarte rug-aan-rug. Die voorkant het 'n prentjie en die woord op. Die agterkant het net die prentjie op. Flits die voorkant vir jou kind sodat hy die woorde kan lees. Wys daarna net die prentjies sodat hy die woorde kan skryf. Geskik vir Graad 1. Ook geskik vir woordeskat vir Graad R. |
|
|
|
|
|
| FK053 Flitskaarte Trippelklank-woorde |
| 25 Trippelklank-woorde. Sluit in: aai, ooi, oei, eeu. Druk hierdie flitskaarte rug-aan-rug. Die voorkant het 'n prentjie en die woord op. Die agterkant het net die prentjie op. Flits die voorkant vir jou kind sodat hy die woorde kan lees. Wys daarna net die prentjies sodat hy die woorde kan skryf. Geskik vir Graad 2 en kinders in Graad 1 wat ekstra stimulering soek. Ook geskik vir woordeskat vanaf Graad R. |
|
|
|
|
|
| FK054 Flitskaarte "ou" woorde |
| 13 "ou"-woorde. Druk hierdie flitskaarte rug-aan-rug. Die voorkant het 'n prentjie en die woord op. Die agterkant het net die prentjie op. Flits die voorkant vir jou kind sodat hy die woorde kan lees. Wys daarna net die prentjies sodat hy die woorde kan skryf. Geskik vir Graad 1. Ook geskik vir woordeskat vir Graad R. |
|
|
|
|
|
| FK055 "u" woorde |
| 16 "u"-woorde. Druk hierdie flitskaarte rug-aan-rug. Die voorkant het 'n prentjie en die woord op. Die agterkant het net die prentjie op. Flits die voorkant vir jou kind sodat hy die woorde kan lees. Wys daarna net die prentjies sodat hy die woorde kan skryf. Geskik vir Graad 1. Ook geskik vir woordeskat vir Graad R. |
|
|
|
|
|
| FK056 Flitskaarte "ui" woorde |
| 15 "ui-woorde. Druk hierdie flitskaarte rug-aan-rug. Die voorkant het 'n prentjie en die woord op. Die agterkant het net die prentjie op. Flits die voorkant vir jou kind sodat hy die woorde kan lees. Wys daarna net die prentjies sodat hy die woorde kan skryf. Geskik vir Graad 1. Ook geskik vir woordeskat vir Graad R. |
|
|
|
|
|
| FR002 Flitsreeks: Gr 1 Klanke |
Ontvang al die Graad 1 "klinker-klanke". Sluit in: e, ee, eu, i, ie, oe, ou, u, ui, uu, y, o, a, oo en aa. (Dis 'n samevoeging van die volgende Flitskaarte: FK046-FK052, FK054-FK058 en FK029-FK032). Druk hierdie flitskaarte rug-aan-rug. Die voorkant het 'n prentjie en die woord op. Die agterkant het net die prentjie op. Flits die voorkant vir jou kind sodat hy die woorde kan lees. Wys daarna net die prentjies sodat hy die woorde kan skryf. Geskik vir Graad 1. Ook geskik vir woordeskat vir Graad R.
Let wel: die lêer is 20MB groot en jy sal 'n gebruiksnaam en sleutelwoord ontvang om dit direk van die Internet af te laai. |
|
|
|
|
|
| FK060 Flitskaarte Liggaamsdele |
| 31 Flitskaarte met liggaamsdele. Sluit in: prent, woord in Afrikaans en woord in Engels. Geskik vir moedertaalsprekers Graad R - 2 en tweedetaalsprekers Graad 3. |
|
|
|
|
|
|
|
| FE007 Elektroniese Flitskaarte +3,-3 |
Elektroniese Flitskaarte om +3 en -3 in Graad 1 vas te lê. PowerPoint Viewer (gratis aflaaibaar) nodig indien jy nie PowerPoint 2007 op jou rekenaar het nie. Hierdie produk is in twee formate beskikbaar: Elektronies - om direk op die rekenaar te vertoon OF Drukbaar - in pdf sodat jy dit self kan uitdruk. |
| Formaat |
Elektronies - om direk op die rekenaar te vertoon / Drukbaar - in pdf om uit te druk |
|
|
|
|
|
| FE008 Elektroniese Flitskaarte -1,+1,-2,+2,-3,+3 |
Elektroniese Flitskaarte om +1, -1, +2, -2, +3, -1 in Graad 1 vas te lê. Die vragies is geskommel. PowerPoint Viewer (gratis aflaaibaar) nodig indien jy nie PowerPoint 2007 op jou rekenaar het nie. Hierdie produk is in twee formate beskikbaar: Elektronies - om direk op die rekenaar te vertoon OF Drukbaar - in pdf sodat jy dit kan uitdruk. |
| Formaat |
Elektronies - om direk op die rekenaar te vertoon / Drukbaar - in pdf om self uit te druk |
|
|
|
|
|
| FK062 Flitskaarte Getalkombinasies 1 - 10 |
Seker die belangrikste Wiskundige begrip wat jou kind in Graad 1 gaan leer, is Getalkombinasies (word in Engels Number bonds genoem). As jy weet dat 5 en 2 "maats" is van 7, weet jy dat 5 + 2 = 7 en hoef jy dit nie eers uit te werk nie. Graad 1 kinders moet "Getalkombinasies van 1 - 10" ken. Hierdie 65 flitskaartjies sal dit sommer baie makliker maak. Dit sluit in:
- Getalkombinasies van 2
- Getalkombinasies van 3
- Getalkombinasies van 4
- Getalkombinasies van 5
- Getalkombinasies van 6
- Getalkombinasies van 7
- Getalkombinasies van 8
- Getalkombinasies van 9
- Getalkombinasies van 10
|
|
|
|
|
|
|
| FK064 Flitskaarte Prepositions |
| Dit is veral vir Engels Tweede Taal sprekers moeilik om die regte voorsetsel te gebruik. Hierdie visuele voorstelling is ideaal om te wys wanneer om "in", "into" of "inside" te gebruik. Daar is 30 kaartjies met verskillende voorsetsels. Hierdie is 'n Engelse produk. |
|
|
|
|
|
| FK065 Flitskaarte Dobbelsteentjies 0-34 |
Al die getalle van 0 tot 34 kom op hierdie dobbelsteentjies voor.
- Laat jou Graad R-kind die dobbelsteentjies gooi en die getal lees.
- Laat jou Graad R-kind die dobbelsteentjies gooi en soveel tellertjies uittel.
- Maak optel- en aftreksomme vir jou Graad 1 - 3 kind deur meer as een dobbelsteentjie te gooi.
- Maak vermenigvuldigingsomme vir jou Graad 3 - 5 kind deur meer as een dobbelsteentjie te gooi.
- Maak maaltafels pret deur meer as een dobbelsteentjie te gooi.
|
|
|
|
|
|
| FK066 Flitskaarte "ei" woorde |
| 10 "ei"-woorde. Druk hierdie flitskaarte rug-aan-rug. Die voorkant het 'n prentjie en die woord op. Die agterkant het net die prentjie op. Flits die voorkant vir jou kind sodat hy die woorde kan lees. Wys daarna net die prentjies sodat hy die woorde kan skryf. Geskik vir Graad 1 en 2. Ook geskik vir woordeskat vir Graad R. |
|
|
|
|
|
| FE009 Elektroniese Flitskaarte Gr 1 Optelling |
100 Elektroniese Flitskaarte vir optelling in Graad 1. PowerPoint Viewer (gratis aflaaibaar) nodig indien jy nie PowerPoint 2007 op jou rekenaar het nie. Hierdie produk is in 2 formate beskikbaar: Elektronies - om direk op die rekenaar te vertoon OF Drukbaar - in pdf om self uit te druk.
|
| Formaat |
Elektronies - om direk op die rekenaar te vertoon / Drukbaar - in pdf om self uit te druk |
|
|
|
|
|
| FE010 Elektroniese Flitskaarte Gr 1 Aftrekking |
100 Elektroniese Flitskaarte vir Graad 1 Aftrekking. PowerPoint Viewer (gratis aflaaibaar) nodig indien jy nie PowerPoint 2007 op jou rekenaar het nie. Hierdie produk is in 2 formate beskikbaar: Elektronies - om direk op die rekenaar te vertoon OF Drukbaar - in pdf formaat sodat jy dit kan uitdruk.
|
| Formaat |
Elektronies - om direk op die rekenaar te vertoon / Drukbaar - in pdf om self uit te druk |
|
|
|
|
|
| FE011 Elektroniese Flitskaarte Gr 2 Optelling |
200 Elektroniese Flitskaarte met optelsomme vir Graad 2. PowerPoint Viewer (gratis aflaaibaar) nodig indien jy nie PowerPoint 2007 op jou rekenaar het nie. Beskikbaar in 2 formate: Elektronies - om direk op die rekenaar te vertoon of Drukbaar - in pdf om self te druk.
|
| Formaat |
Elektronies - om direk op die rekenaar te vertoon / Drukbaar - in pdf om uit te druk |
|
|
|
|
|
|
| FE013 Elektroniese Flitskaarte Gr 2 Vermenigvuldig |
50 Elektroniese Flitskaarte met vermenigvuldiging vir Graad 2. PowerPoint Viewer (gratis aflaaibaar) nodig indien jy nie PowerPoint 2007 op jou rekenaar het nie. Hierdie produk is in 2 formate beskikbaar: Elektronies - om direk op die rekenaar te vertoon OF Drukbaar - in pdf om self uit te druk.
|
| Formaat |
Elektronies - vertoon direk op die rekenaar / Drukbaar - in pdf om uit te druk |
|
|
|
|
|
| FE014 Elektroniese Flitskaarte Gr 3 Optelling |
200 Elektroniese Flitskaarte met optelsomme vir Graad 3. PowerPoint Viewer (gratis aflaaibaar) nodig indien jy nie PowerPoint 2007 op jou rekenaar het nie. Hierdie produk is in 2 formate beskikbaar: Elektronies - om direk op die rekenaar te vertoon en Drukbaar - in pdf om self uit te druk.
|
| Formaat |
Elektronies - om direk op die rekenaar te vertoon / Drukbaar - in pdf om self uit te druk |
|
|
|
|
|
| FE015 Elektroniese Flitskaarte Gr 3 Aftrekking |
200 Elektroniese Flitskaarte met aftreksomme vir Graad 3. PowerPoint Viewer (gratis aflaaibaar) nodig indien jy nie PowerPoint 2007 op jou rekenaar het nie. Hierdie produk is in 2 formate beskikbaar: Elektronies - om direk op die rekenaar te vertoon of Drukbaar - in pdf formaat om self uit te druk. |
| Formaat |
Elektronies - om direk op die rekenaar te vertoon / Drukbaar - in pdf om self uit te druk |
|
|
|
|
|
| FE016 Elektroniese Flitskaarte Gr 3 Vermenigvuldig |
100 Elektroniese Flitskaarte met maalsomme vir Graad 3. PowerPoint Viewer (gratis aflaaibaar) nodig indien jy nie PowerPoint 2007 op jou rekenaar het nie. Hierdie produk is in 2 formate beskikbaar: Elektronies - om direk op die rekenaar te vertoon OF Drukbaar - in pdf formaat om self uit te druk,
|
| Formaat |
Elektronies - om direk op die rekenaar te vertoon / Drukbaar - in pdf om self uit te druk |
|
|
|
|
|
| FR004 Flitsreeks: Boeke van die Bybel |
| 66 Flitskaarte wat elke boek van die Bybel op 'n visuele manier voorstel. Geskik vir tuisonderrig en Sondagskool. Met hierdie flitskaarte kan jou kind maklik die name van die Bybel leer en onthou. Hierdie flitskaarte word direk met 'n skakel van die Internet afgelaai (10MB in grootte). |
|
|
|
|
|
| FK068 Flitskaarte Alfabetletters |
Tien stelle flitskaarte wat al die letters van die alfabet wys. Elke stel het 'n ander soort lettertipe. Dit wys ook hoe om die letters te maak in gewone- en lopende skrif. Daar is ook 'n stel wat net kleinletters het en 'n ander wat net hoofletters het. Vertoon die letters teen die muur of laat jou kind daarmee werk deur woorde te bou.
In Graad 3 moet die kinders die alfabet in volgorde leer - hierdie flitskaarte maak dit sommer groot pret.
Geskik vir Graad 1 - 3.
|
|
|
|
|
|
|
|
| FK069 Flitskaarte Bewerkings |
Stel van 4 bewerkingskaarte wat verduidelik watter woorde met elkeen van die 4 bewerkings geassossieer word. Geskik vir Graad 3 - 5.
|
|
|
|
|
|
|
| FW010 Flitswoorde Romeinse Syfers |
Leer die ekwivalente Romeinse Syfer van getal 1 tot 12. Dit is nodig om dit te leer sodat 'n horlosie met Romeinse Syfers gelees kan word. Geskik vir Graad 3 en 4.
|
|
|
|
|
|
| FK070 Flitskaarte Klanke Prentjies |
Die beste manier om die name van die klanke in Graad 1 te leer, is met prent-assosiasies. Elkeen van die klanke word in hoof- en kleinletters saam met 'n prentjie van 'n woord op 'n flitskaartjie gesit. As die kind die prentjie herken, kan hy ook die klank herken. Daar is 26 flitskaarte in hierdie reeks.
|
|
|
|
|
|
| FK071 Flitskaarte Rente |
4 Flitskaarte met formules om die volgende te bereken:
- Persentasie wins
- Persentasie verlies
- Enkelvoudige rente
- Saamgestelde rente
Druk uit en plak saam met al die ander belangrike formules teen die muur op waar jou kind studeer. Geskik vir Graad 9 en 10. |
|
|
|
|
|
| FK072 Flitskaarte Omtrek Formules |
Hierdie formules moet deur alle hoërskoolkinders geken word! Bereken die omtrek van die volgende:
- Gelyksydige driehoek
- Vierkant
- Ruit
- Reghoek
- Vlieër
- Parallelogram
- Reëlmatige vierhoek
- Sirkel
Kinders begin reeds in Graad 7 van hierdie formules leer. Teen Graad 9 behoort hulle dit almal te ken. In Graad 10 - 12 kan dit ook in Wiskundige Geletterdheid opduik. Sit die flitskaarte op waar jou kind dit gereeld kan sien.
|
|
|
|
|
|
| FK073 Flitskaarte Oppervlakte |
7 Flitskaarte wat die berekening van oppervlakte van die volgende verduidelik:
- Oppervlakte van 'n reghoek
- Oppervlakte van 'n vierkant
- Oppervlakte van 'n driehoek
- Oppervlakte van 'n sirkel
- Oppervlakte van 'n trapesium
- Oppervlakte van 'n parallelogram
- Oppervlakte van 'n vlieëer
Kinders begin hierdie formules reeds in Graad 7 leer. Teen Graad 9 moet hulle dit ken en kan toepas. Hierdie formules word ook gebruik in Graad 10 - 12. Plak dit op 'n plek op waar jou kind dit gereeld kan sien. |
|
|
|
|
|
| FK074 Flitskaarte Grafieke |
Verduideliking van verskillende grafieke. Sluit in:
- Reguit lyn
- Direkte Eweredigheid
- Omgekeerde Eweredigheid
- Eksponensiële Verwantskap
Geskik vir Graad 9 - 10. |
|
|
|
|