Tuishulp
Leerhulp in jou taal!
Werksvelle en Aktiwiteite


Produkte > Soek per tipe RSS
WB006 Werksblaai Aktiwiteitsboekie
25 Aktiwiteite vir jou kleuter. Sluit vaardighede nodig vir Graad R in.
Price  R 20.00
WB064 Werksblaai Skrifaktiwiteite
50 bladsye vir die ontwikkeling van skryfvaardighede.  Sluit patrone, alfabet en getalle in. Geskik vir Voorskoolse kinders.

Price  R 20.00
WB001 Werksblaai Inkleurboekie Diere
Inkleurboekie-Diere. Elke boekie het 'n ooreenstemmende reeks plakkate. Geskik vir Voorskoolse kinders.
Price  R 1.00
WB002 Werksblaai Inkleurboekie Kleure
Inkleurboekie-Kleure. Elke boekie het 'n ooreenstemmende reeks plakkate. Geskik vir voorskoolse kinders.
Price  R 1.00
WB003 Werksblaai Inkleurboekie Sport
Inkleurboekie-Sport. Elke boekie het 'n ooreenstemmende reeks plakkate. Geskik vir Voorskoolse kinders.
Price  R 1.00
WB004 Werksblaai Inkleurboekie Troeteldiere
Inkleurboekie-Troeteldiere. Elke boekie het 'n ooreenstemmende reeks plakkate. Geskik vir Voorskoolse kinders.
Price  R 1.00
WB005 Werksblaai Inkleurboekie Tyd
Inkleurboekie-Tyd. Elke boekie het 'n ooreenstemmende reeks plakkate. Geskik vir Voorskoolse kinders.
Price  R 1.00
WB008 Werksblaai Getalle 1-10 Inkleurboekie
10 Inkleurprente wat jou kind leer van getalle. Geskik vir Voorskoolse kinders en Gr.R leerders.
Price  R 1.00
WB013 Werskblaai Leer Skryf Getalle
Laat jou kind getalle leer skryf en vorm op stippellyne. Getalle 0 - 10. Geskik vir Voorskoolse kinders en Gr.R leerders.
Price  R 1.00
WB049 Werksblaai Alfabet-Inkleuraktiwiteit
Laat jou kind hierdie letters inkleur of versier.  Al wat op elke bladsy is, is net die alfabetletter in hoof- en kleinletterformaat. Geskik vir Gr.R
Price  R 2.00
WB058 Werksblaai Teloefening
Tel in elke lyntjie die hoeveelheid blokkies en skryf die getal neer.  Perfek vir kinders wat leer tel.  Jou kind kry ook die geleentheid om die getalsimbole se skryf te oefen. Geskik vir Gr.R
Price  R 2.00
WB009 Werksblaai Veiligheid met Bloed
1 Aktiwiteit en 2 Inkleurprente wat kan dien as gesprekspunt om jou kind basiese veiligheid wanneer bloed ter sprake kom, te leer. Geskik vir Gr.R en Gr.1
Price  R 0.00
WB014 Werksblaai Leer Skryf Getalname
Laat jou kind getalname leer skryf op stippellyne. Getalle 0 - 10. Geskik vir Gr.R
Price  R 1.00
WB060 Werksblaai Omkerings
Daar word van kinders verwag om teen die ouderdom van 8 nie meer letters om te ruil nie (skryf van b ipv d, ens.).  Hierdie oefeninge fokus daarop om hierdie vaardigheid te oefen.  Sluit in: b, d, g en p. Indien jy vermoed dat jou kind disleksies is, druk uit op gekleurde papier. Geskik vir Gr.R tot Gr.2

Price  R 5.00
WB022 Werksblaai Skommel Die Woorde
Skommel die woorde reg om sinne te maak.Geskik vir Gr.1
Price  R 0.00
WB023 Werksblaai Somme 1
'n Bladsy met optel-, aftrek- en kombinasiesomme vir Graad 1.
Price  R 0.00
WB024 Werksblaai Somme 2
'n Bladsy met optel-, aftrek- en kombinasiesomme vir Graad 1.
Price  R 0.00
WB025 Werksblaai Somme 3
'n Bladsy met optel-, aftrek- en kombinasiesomme vir Graad 1.
Price  R 0.00
WB062 Werksblaai Leer Skryf Sigwoorde
Die lees en skryf van die 50 mees gebruikte woorde moet outomaties wees.  Laat jou kind oefen om hierdie 50 sigwoorde te skryf.  Ook sommer goed om die vorming van letters te oefen. Geskik vir Gr.1

Price  R 5.00
WB061 Werksblaai Leer Skryf Woorde
Hierdie aktiwiteitsboekie van 12 bladsye sluit in: letters met pyltjies wat vorming van letters aandui,  bladsye met spelwoorde (a, e, o, u, i, y), 'n paar sinne en kleurherkenning.  Geskik vir Gr.1 en Gr.2
Price  R 5.00
WB063 Werksblaai Leer Skryf Kursief
8 Bladsye wat jou kind sal help om kursief te skryf.  Sluit in: letters met pyltjies wat wys hoe om letters te vorm, algemeen gebruikte woorde en 'n bladsy met sinne. Geskik vir Gr.2

Price  R 5.00
WB065 Werksblaai Tafelswerkboek
40 Tafelaktiwiteite met meer as 2000 tafelsomme.  Sluit 1x - 12x in. 
Price  R 25.00
WB010 Werksblaai Lees Die Tyd
5 Bladsye met horlosie-gesiggies om te lees.  Begin met halfure, gevolg deur kwartiere, 5-minute en laaste 1-minute.  Antwoorde word verskaf. Geskik vir Gr.2 en Gr.3
Price  R 3.00
WB012 Werksblaai Spieël Aktiwiteit
Hoe lyk ek? Hoe beskou ek myself?  Hoe voel my hart/emosies? Beskrywings van my gesin en my vriende. Hoe voel ek oor my skool?  Hierdie aktiwiteit ontwikkel emosionele intelligensie en is 'n uitstekende gesprekspunt tussen ouer en kind.  Bydrae deur en kopiereg aan: Yolande Kleingeld. Geskik vir Gr.2 en Gr.3
Price  R 0.00
WR001 Werksblaai Maaltafels
16 Tafelsfeite op elke bladsy.  Antwoorde op aparte bladsy. Ontvang die hele reeks (WB027 - WB037). Geskik vir Gr.2 en Gr.3 
Price  R 8.00
WB027 Werksblaaie Maaltafels 1X en 2X Gemeng
16 Tafelsfeite op elke bladsy.  Antwoorde op aparte bladsy. 1X en 2X gemeng. Geskik vir Gr.2 tot Gr.7

Price  R 1.00
WB028 Werksblaai Tafels 1X
1 X Tafel. 16 Tafelsfeite op elke bladsy.  Antwoorde op aparte bladsy. Geskik vir Gr.2 tot Gr.7
Price  R 1.00
WB029 Werksblaai Tafels 2X
2 X Tafel. 16 Tafelsfeite op elke bladsy.  Antwoorde op aparte bladsy. Geskik vir Gr.2 tot Gr.7.
Price  R 1.00
WB030 Werksblaai Tafels 3X
3 X Tafel. 16 Tafelsfeite op elke bladsy.  Antwoorde op aparte bladsy. Geskik vir Gr.2 tot Gr.7.
Price  R 1.00
WB031 Werksblaai Tafels 4X
4 X Tafel. 16 Tafelsfeite op elke bladsy.  Antwoorde op aparte bladsy. Geskik vir Gr.2 tot Gr.7.
Price  R 1.00
WB032 Werksblaai Tafels 5X
5 X Tafel. 16 Tafelsfeite op elke bladsy.  Antwoorde op aparte bladsy. Geskik vir Gr.2 tot Gr.7.
Price  R 1.00
WB033 Werksblaai Tafels 6X
6 X Tafel. 16 Tafelsfeite op elke bladsy.  Antwoorde op aparte bladsy. Geskik vir Gr.2 tot Gr.7.
Price  R 1.00
WB034 Werksblaai Tafels 7X
7 X Tafel. 16 Tafelsfeite op elke bladsy.  Antwoorde op aparte bladsy. Geskik vir Gr.2 tot Gr.7.
Price  R 1.00
WB035 Werksblaai Tafels 8X
8 X Tafel. 16 Tafelsfeite op elke bladsy.  Antwoorde op aparte bladsy. Geskik vir Gr.2 tot Gr.7.
Price  R 1.00
WB036 Werksblaai Tafels 9X
9 X Tafel. 16 Tafelsfeite op elke bladsy.  Antwoorde op aparte bladsy. Geskik vir Gr.2 tot Gr.7.
Price  R 1.00
WB037 Werksblaai Tafels 10X
10 X Tafel. 16 Tafelsfeite op elke bladsy.  Antwoorde op aparte bladsy. Geskik vir Gr.2 tot Gr.7.
Price  R 1.00
WB059 Werksblaai Tel Verder
Tel blokkies in honderde en tiene.  Jou kind sal leer om te groepeer.  5 Bladsye met 9 lyntjies om te tel op elke bladsy. Geskik vir Gr. 2 en Gr.3.
Price  R 2.00
WB015 Werksblaai Leesspoed Oogspan
Verbeter die oogspan van jou kind met hierdie oefening. Geskik vir Gr.3 tot Gr.7
Price  R 2.00
WB057 Werksblaai Musiekbeginner Nootname
400 note op notebalke.  Skryf die naam van elke noot in. Geskik vir Gr.R tot Gr.3

Price  R 5.00
WB011 Werksblaai Leer Jou Tafels
Leer maklik tafels met hierdie tabel.  Bydrae deur en kopiereg aan: Yolande Kleingeld. Geskik vir Gr.4-Gr.6. 


 

Price  R 0.00
WB050 Werksblaai Wiskunde Vierkante
50 Wiskunde vierkante van maklik (2 x 2) tot moeilik (6 x 6) in netjiese boekievorm. Alle bewerkings ingesluit.  'n Moet om jou kind se brein wakker te hou!  Antwoorde word verskaf.  Geskik vir Gr.4 - Gr.7
Price  R 10.00
WB056 Werksblaai Ekwivalente Breuke
5 Bladsye met 24 ekwivalente breuksomme elk. Antwoorde word verskaf. Geskik vir Gr.4 - Gr.7
Price  R 5.00
WB055 Werksblaai Vereenvoudiging Van Breuke
5 bladsye met 24 breuke om te vereenvoudig op elke bladsy. Antwoorde word verskaf. Geskik vir Gr.4 - Gr.7
Price  R 5.00
WB051 Werksblaai Optelling Van Breuke
 5 bladsye met 24 optelsomme (breuke) elk.  Antwoorde word verskaf. Geskik vir Gr.4 - Gr.7
Price  R 5.00
WB052 Werksblaai Aftrekking Van Breuke
5 bladsye met 24 aftreksomme (breuke) elk. Antwoorde word verskaf. Geskik vir Gr.4 - Gr.7

Price  R 5.00
WB053 Werksblaai Vermenigvuldiging Van Breuke
5 bladsye met 24 maalsomme (breuke) elk. Antwoorde word verskaf. Geskik vir Gr.4 - Gr.7
Price  R 5.00
WB054 Werksblaai Deling Van Breuke
5 bladsye met 24 deelsomme (breuke) elk. Antwoorde word verskaf. Geskik vir Gr.4 - Gr.7
Price  R 5.00
WB016 Werksblaai Wiskunde Notas: Hoeke
'n Opsomming vir jou kind oor die verskillende hoeke.  Sluit in die naam van die hoek, 'n tekening en die grade waarbinne die hoek val. Geskik vir Gr.4 - Gr.7
Price  R 1.00
WB017 Werksblaai Wiskunde Notas: Vierhoeke
'n Opsomming vir jou kind oor die verskillende soorte vierhoeke met 'n tekening en definisie van elk. Geskik vir Gr.4 tot Gr.7
Price  R 1.00
WB018 Werksblaai Langdeling
Langdeling: 16 Bladsye met somme.Met of sonder 'n res, vanaf 1-syfer delers al hoe moeiliker tot by 3-syfer delers en kwosiënte. Volledig, uitgewerkte antwoorde word verskaf. Geskik vir Gr.4 - Gr.7
Price  R 8.00
428 items total 1  2  3  4  5  ...  9 

<< Back to catalog